Die Vrye Sagteware Definisie

We maintain this free software definition to show clearly what must be true about a particular software program for it to be considered free software. From time to time we revise this definition to clarify it. If you would like to review the changes we've made, please see the History section below for more information.

Vrye sagteware gaan oor vryheid en nie prys nie. Daarom die woord vry en nie gratis nie. Vrye sagteware kan jou geld kos terwyl sommige sagteware wat jy verniet kry nie noodwendig vry is nie.

Free software is a matter of the users' freedom to run, copy, distribute, study, change and improve the software. More precisely, it means that the program's users have the four essential freedoms:

'n Program is vrye sagteware as gebruikers al hierdie vryhede geniet. Dus behoort dit jou vry te staan om kopieë te herversprei, hetsy met of sonder veranderinge, hetsy gratis of deur 'n verspreidingsfooi te vra, vir enigeen op enige plek.  Om vry te wees om hierdie dinge te doen beteken (onder andere) dat jy nie vir toestemming hoef te vra of te betaal nie.

Jy behoort ook die vryheid te hê om veranderinge te maak en hulle vir privaatdoeleindes te gebruik as jy werk of speel sonder om die bestaan van sodanige veranderinge hoef bekend te maak.  As jy jou veranderinge publiseer behoort daar nie van jou vereis te word om iemand in besonder daarvan in kennis te stel nie of op 'n besondere manier daarvan in kennis te stel nie.

Die vryheid om 'n program te hardloop beteken dat enige soort persoon of organisasie vry is om dit op enige soort rekenaarstelsel te gebruik vir enige soort werk of doeleinde, sonder dat daar vereis word om dit an die ontwikkelaar of enige besondere instansie tekommunikeer. Met hierdie vryheid is die gebruiker se doelwit belangriker, nie die ontwikkelaar s'n nie; jy as 'n gebruiker is vry om 'n program te gebruik vir jou doeleindes en as jy dit aan iemand anders versprei, is daardie persoon dan vry om dit vir sy eie doeleindes te gebruik en is jy nie geregtig om beperkinge op daardie persoon telê nie.

Die vryheid om kopieë te herversprei moet binêre of uitvoerbare vorms van die program, asook die bronkode insluit vir beidie onveranderde en veranderde weergawes.  (Die verspreiding van programme in uitvoerbare vorm is nodig vir gerief van installasie op vrye bedryfstelsels)  Dit is aanvaarbaar as daar geen manier is om 'n binêre of uitvoerbare vorm van 'n sekere program te skep nie (aangesien sekere tale hierdie kenmerk nie ondersteun nie), maar jy behoort die vryheid te hê om sulke vorme te versprei as jy 'n manier vind of ontwikkel om dit te kan maak.

Ten einde die vryheid om veranderinge te maak en verbeterde weergawes te implementeer, betekenisvol te maak, moet jy toegang tot die bronkode van die program hê. Daarom is toegang tot die bronkode 'n voorvereiste vir vrye sagteware.

Freedom 1 includes the freedom to use your changed version in place of the original. If the program is delivered in a product designed to run someone else's modified versions but refuse to run yours — a practice known as “tivoization” or (through blacklisting) as “secure boot” — freedom 1 becomes a theoretical fiction rather than a practical freedom. This is not sufficient.

One important way to modify a program is by merging in available free subroutines and modules. If the program's license says that you cannot merge in a suitably-licensed existing module, such as if it requires you to be the copyright holder of any code you add, then the license is too restrictive to qualify as free.

In order for these freedoms to be real, they must be permanent and irrevocable as long as you do nothing wrong; if the developer of the software has the power to revoke the license, or retroactively change its terms, without your doing anything wrong to give cause, the software is not free.

Sommige reëls oor die manier waarop vrye sagteware versprei moet word is aanvaarbaar, as hulle nie met die kernvryhede inmeng nie. Kopielinks, byvoorbeeld is die reël wat bepaal dat wanneer die program herversprei word, jy nie beperkinge kan bylas om ander mense die kernvryhede te ontsê nie. Hierdie reël is nie in stryd met die kernvryhede nie; dit beskerm hulle eerder.

Free software does not mean non-commercial. A free program must be available for commercial use, commercial development, and commercial distribution. Commercial development of free software is no longer unusual; such free commercial software is very important. You may have paid money to get copies of free software, or you may have obtained copies at no charge. But regardless of how you got your copies, you always have the freedom to copy and change the software, even to sell copies.

Whether a change constitutes an improvement is a subjective matter. If your modifications are limited, in substance, to changes that someone else considers an improvement, that is not freedom.

However, rules about how to package a modified version are acceptable, if they don't substantively limit your freedom to release modified versions, or your freedom to make and use modified versions privately. Rules that if you make your version available in this way, you must make it available in that way also can be acceptable too, on the same condition. (Note that such a rule still leaves you the choice of whether to publish your version at all.) Rules that require release of source code to the users for versions that you put into public use are also acceptable. It is also acceptable for the license to require that, if you have distributed a modified version and a previous developer asks for a copy of it, you must send one, or that you identify yourself on your modifications.

In the GNU project, we use copyleft to protect these freedoms legally for everyone. But non-copylefted free software also exists. We believe there are important reasons why it is better to use copyleft, but if your program is non-copylefted free software, it is still basically ethical.

Sien Kategorieë van Vrye Sagteware vir 'n beskrywing van hoe vrye sagteware, kopielinkse sagteware en ander kategorieë sagteware verband hou met mekaar.

Sometimes government export control regulations and trade sanctions can constrain your freedom to distribute copies of programs internationally. Software developers do not have the power to eliminate or override these restrictions, but what they can and must do is refuse to impose them as conditions of use of the program. In this way, the restrictions will not affect activities and people outside the jurisdictions of these governments. Thus, free software licenses must not require obedience to any export regulations as a condition of any of the essential freedoms.

Die meeste vrye sagteware lisensies is gebaseer op kopiereg en daar bestaan beperkinge op watter soorte vereistes deur middel van kopiereg opgelê kan word. As 'n kopiereggebaseerde lisensie vryheid op bostaande wyse beskryf respekteer is dit onwaarskynlik dat daar die een of ander probleem sou opduik wat nie voorsien kon word nie (alhoewel dit van tyd tot tyd wel gebeur). Sommige vrye sagteware lisensies is egter gebaseer op kontrakte en kontrakte kan 'n baie weier reeks beperkinge oplê. Dit beteken dat daar baie moontlike maniere is waarop so 'n lisensie onaanvaarbaar beperkend en nie-vry kan wees nie.

Dit is onmoontlik om al die maniere te lys waarop dit moontlik kan gebeur. As 'n kontrakgebaseerde lisensie 'n gebruiker op 'n ongewone wyse beperk wat nie moontlik is met lisensies wat op kopiereg gegrond is nie en wat nie hier as aanvaarbaar gelys word nie, sal dit waarskynlik oorweeg moet word en in alle waarskynlikheid nie aanvaar word as vrye sagteware nie.

Wanneer daar oor vrye sagteware gepraat word is dit beter om begrippe soos "weggee" of "gratis" te gebruik omadt daardie begrippe impliseer dat dit oor prys alleen gaan en nie vryheid nie.  Sommige algemene begrippe soos kopieregskending (piracy) sluit opinies in wat ons hoop u nie ondersteun nie.  Sien verwarrende woorde en frases wat vermy moet word vir 'n bespreking oor hierdie begrippe.  Daar is ook 'n lys van vertalings van vry sagteware in verskeie tale.

Laastens moet u kennis neem dat kriteria soos die wat deur hierdie sagteware definisie uitgestip word versigtige oorweging verg vir hulle vertolking. Om te besluit watter sagteware lisensie as 'n vrye sagteware lisensie kwalifiseer word dit op hierdie oorwegings beoordeel om te bepaal of dit pas by die gees en letter van hierdie bepalings. As 'n lisensie onbillike beperkinge insluit, word dit verwerp, selfs al is die kwessies in hierdie kriteria nie deur ons voorsien nie. Soms sal 'n lisensie-vereiste 'n kwessie aanraak wat uitvoerige oorweging verg, insluitende besprekings met regsgeleerdes, voordat daar besluit kan word of hierdie vereistes aanvaarbaar is.  Wanneer daar 'n gevolgtrekking gemaak word rondom 'n nuwe kwessie, word hierdie kriteria dikwels opgedateer om dit makliker vir andere te maak om te sien waarom sekere lisensies as vryesagteware kwalifiseer aldan nie.

As u belangstel om te weet of 'n spesifieke lisensie kwalifiseer as 'n vrye sagteware lisensie, sien ons lys vanlisensies.  As die lisensie  wat u oorweeg nie hier gelys is nie, kan u onsdaaroor uitvra deur 'n epos aan ons te stuur by <licensing@gnu.org>.

As u oorweeg om 'n nuwe lisensie te skryf, kontak asseblief die Vrye sagtewarestigting (FSF) by die bogenoemde adres. Die vervuiling van sagteware lisensies beteken dat daar van gebruikers meer werk geverg word om hierdie lisensies te verstaan; ons mag kan help om 'n bestaande sagteware lisensie te vind wat aan u behoeftes voldoen.

As dit nie moontlik is nie en u regtig 'n nuwe lisensie benodig, kan ons u help om te verseker dat die lisensie werklik 'n Vrye Sagteware lisensie is en sodoende verskeie praktiese probleme vermy.

Verder as Sagteware

Sagtewarehandleidings moet ook vry wees om dieselfde redes dat sagteware vry moet wees en omdat die handleidings in wese deel is van die sagteware.

Dieselfde argument maak ook sin vir ander soorte werke van praktiese waarde - dit wil sê, werke wat nuttige kennis vervat, soos opvoedkundige - en verwysingswerke. Wikipedia is die bes bekende voorbeeld daarvan.

Enige soort werk kan vry wees en die definisie van vrye sagteware is uitgebrei tot 'n definisie van vrye kulturele werke wat toepaslik is op enige soort werk.

Oopbron?

'n Ander groep het begin om die begrip oopbron te gebruik om iets soortgelyks (maar nie identies) aan vrye sagteware te beteken. Die begrip vrye sagteware word verkies omdat dit vryheid beklemtoon. Die woord oop verwys nooit na vryheid nie.

History

From time to time we revise this Free Software Definition to clarify it. Here we provide a list of those modifications, along with links to illustrate exactly what changed, so that others can review them if they like.

There are gaps in the version numbers because there are many other changes that do not affect the substance of the definition at all. Instead, they fix links, add translations, and so on. If you would like to review the complete list of changes, you can do so on our cvsweb interface.

terug na bo

Check out other Free Software Foundation campaigns

Vertalings van hierdie blad